Mense wat aan skisofrenie ly, is nie mal nie. En hulle is meestal nie gevaarlik nie. Amanda de Lange het meer oor dié siekte – en die mistastings daaroor – uitgevind.
Posted on 22 August 2014 under News, Schizophrenia and other psychotic disorders, Uncategorized